Reg vir `n Melktert fees?

by Cakebread January 31, 2017 0 comment
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Kinderlik opgewonde oor ons nuwe boek wat 25 Februarie launch. Net Melkterte van voor tot agter. Ons kyk na haar herkoms en geskiedenis in Suid-Afrika, sluit spogmelkterte van `n horde bekende bakkers in, wys wat ander nasies met dieselfde idee van blaardeeg en gebakte vla aanvang en speel dan lekker self met die idee om vernuwing te weeg te bring.

Ons het rondgekrap in Mari-Louis se groot versameling van handgeskrewe resepte, sy het al reeds as jong tiener resepte uit mense gedwing. Buiten ons eie arsenaal van melkterte het ons meer as 100 ander resepte getoets om uiteindelik op die finale 60 te besluit. Min van hulle wat nie bitter lekker was nie.

Hier is een wat, hoewel hemels heerlik, ongelukkig nie in die boek kon pas nie. Baie hartseer, maar nou ja. Ons het die resep ontvang van Willie en Marthie de Klerk wat as Jaffe Jaffles o.a. hierdie lekkerny verkoop op markte. Ons het hulle een Saterdagoogend by die Palms Market in Woodstock raakgeloop en is dankbaar vir hul vrygewigheid om dit met ons te deel.

Milk tart jaffles

4 cups ( 1 litre) milk

100 g butter or margarine

1 cup ( 250 ml) water

1 cup ( 140 g) cake four

1 cup ( 200 g) sugar

2 eggs, separated

1 tsp ( 5 ml) vanilla essence

20 slices bread of choice

Vegetable oil or melted butter

  1. Heat together the milk and butter.
  2. Mix together the water, flour, sugar and egg yolks and whisk until smooth.
  3. Beat the egg whites until stiff peaks form. Add in the vanilla essence and mix through.
  4. Add a small amount of the hot milk mixture to the flour mixture, then add it all back to the hot milk.
  5. Over moderate heat, stirring continuously, bring to a gently boil until the mixture has thickened.
  6. Fold the egg whites into the custard.
  7. Lightly brush 2 slices of bread.
  8. Place a slice of bread, brushed side down, onto a jaffle iron.
  9. Scoop 2 tablespoons full of the custard in the middle.
  10. Top with the remaining slice.
  11. Ensure the iron is properly sealed, cut of the bread sticking out and grill over an open flame, turning often for about 5 minutes or until golden brown.
  12. Sift over icing sugar to serve.
Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

You may also like

Leave a Comment

thirteen + two =

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!